Modulekode | MDR 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB Capita selecta uit die media- en kommunikasiereg binne die raamwerk van die Grondwet, insluitend: a) Die filosofiese grondslae en geskiedenis van vryheid van spraak, en die rol van die media in ‘n demokrasie b) Artikel 16 van die Grondwet, en die beperkings op vryheid van uitdrukking c) Regsvergelykende oorsig van vryheid van spraak in die VSA, Kanada en Duitsland d) Laster (insluitend “on-line defamation“) e) Privaatheid f) Joernalistieke privilegie in die Suid-Afrikaanse reg g) Regulering van die advertensiewese h) Die Films en Publikasiewet 1996 i) Kinderpornografie |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Publiekreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App